Posts

Showing posts from November, 2019

“C” For Coding

The code was hard when I first started. At first, I wanted to give up, but I read the Introduction again and again.  Well, I had a hard time doing the code. Finally, when I understood what the code meant. I was excited when I understood the code, I quickly wrote down the code and pressed “Run My Code” and my character moved where I wanted to go.

Ek wil onthou

My gunsteling kleur is lila en my gunsteling liedjie is “Symphony” . Ek eet sandkoekies wanneer ek by die huis kom. By die skool ek altyd saam met my beste vriende: Amy, Tyla, Shikina, Jacky en Simone . My stokperdjie is om te lees en die sport wat ek na skool beoefen is netbal. Wanneer ek by die huis kom, kyk ek geen televisie nie, want ons het nie ń televisie by die huis nie. Ek lees altyd die Harry Potter boeke tydens die vakansies vir 20 minute op ń slag. Ek wil eendag ń mediese dokter, skrywer en pastoor, word. Ek respekteer altyd my ouers en luister na as hulle as hulle my bel.  My eerste doelwit is om een van die Bybelverse uit my kop uit in Engels en Korea te onthou. My ma het gesê as ek ń pastoor wil word as ek ouer is, moet ek die Bybelverse ken. Ek gaan dit elke dag leer en dit oor naweke uit my kop uit probeer sê. My tweede doel is om ń verhounding met my suster te hê. Ons baklei oor dinge wat nutteloos is en ek wil die verlede en die manier wat ons baklei het, ve...

Similes and Metaphors

Image